Skynbare nuwe ietermagô-spesie ontdek

Indiese wetenskaplikes het moontlik ‘n nuwe spesie ietermagô, Manis indoburmanica, ontdek ingevolge genetiese ontleding. Hy stam van die Chinese ietermagô af wat 3,4-miljoen jaar gelede geleef het. Die Indo-Burmese ietermagô het volgens berigte unieke eienskappe gehad, soos ‘n kenmerkende kopvorm en kopskubbe. Bewaarkundiges waarku egter dat die verwikkeling pogings kan bemoeilik om teen natuurlewe-smokkelaars op te tree. Kenners sê hoewel dit belowend is, is nog navorsing nodig.