Rooibos word internasionale liefling

Die rooibosbedryf is aan die voorpunt van Suid-Afrika se groei in die globale kruiemark, met uitvoere van rooibostee wat geleidelik toeneem. Volgens die woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Rooibosraad, Adele du Toit, is die groeiende gewildheid van die tee in markte soos Europa, Amerika en Asië ‘n bewys van sy gesondheidsvoordele. Du Toit glo Rooibos het die potensiaal vir voortgesette groei, tot voordeel van die ekonomie en die skep van werk in die Wes-Kaap, waar dit hoofsaaklik verbou word:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *