Namibië is aantreklik vir kuberaanvallers

Kubervoorvalle soos data-oortredings of losprysaanvalle en IT-onderbrekings, soos die CrowdStrike-voorval, is die grootste bekommernis vir maatskappye wêreldwyd in 2025, volgens die Allianz Risk Barometer. Besigheidsonderbreking is die nommer twee bekommernis vir maatskappye van alle groottes, met natuurrampe in die derde plek. Veranderinge in wetgewing en regulasies is ‘n top-vyf risiko op nommer vier. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Jason Meinert, die stigter van Meinertcybersecurity, wat sê Namibië loop ook ‘n groter risiko om meer gereeld geteiken te word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *