Hoëvlak-tussengevegte bedreig organisasies, staatsentiteite

Met tussengevegte wat voortduur by byvoorbeeld Stad Windhoek en ook direksies en uitvoerende komitees van ondernemings in staatsbesit, is daar volgens kenners ‘n ernstige bedreiging vir die volhoubaarheid van hierdie entiteite. Sulke konflikte ondermyn dikwels die effektiewe funksionering van die entiteite, waarvan baie reeds met finansiële probleme worstel en dikwels afhanklik is van staatsreddingsboeie om operasioneel te bly. Kosmos 94.1 Nuus het met die sakeman dr. Leake Hangala oor goeie bestuur gesels.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *