Amerikaanse dollar sal versterk 

Daar is verwagtinge vir minder rentekoersverlagings in Amerika in 2025 as wat aanvanklik voorspel is, aangesien verbruikersinflasie in Desember vir ‘n derde agtereenvolgende maand gestyg het terwyl energiepryse ook styg. ‘n Hoër rentekoers daar beteken ‘n sterker Amerikaanse dollar, wat die wisselkoers na die Suid-Afrikaanse rand en dus die Namibiese dollar sal beïnvloed. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die Cirrus-ekonoom, Pandu Shaduka, wat die situasie verduidelik. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *