Vertraging in skietstilstand in Gaza

Hamas het volgens Al Jazeera die lys van name van die gyselaars wat vrygelaat het, afgelewer. Die beweging sê daar was tegniese uitdagings en daarom die vertraging. Die skietstilstand wat om half-nege moes begin het steeds nie en die eerste minister, Benjamin Netanyahu, het die weermag opdrag gegee om aanvalle uit te voer, wat gedoen is en minstens agt Palestyne is tot dusver vanoggend dood. Israel se owerhede het nog nie gereageer op die lys van name nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *