Bekroonde Gauntlett bedank uit kerk-seksskandaal ondersoek na hy self beskuldig word

Senior advokaat Jeremy Gauntlett, een van die buurland se voorste regsmanne, het uit die Anglikaanse Kerk se ondersoekpaneel na die reeks kindermishandelaar John Smyth getree na bewerings dat hy ‘n minderjarige seksueel misbruik het. Aartsbiskop Thabo Makgoba sê hy het Gauntlett se bedanking aanvaar. Dit volg op bewerings deur dr. Hylton White, senior sosiale antropologiedosent van die Wits Universiteit, dat Gauntlett hom as tiener in die 1980’s seksueel misbruik het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *