Stad Whk stel maatreëls bekend oor vloed-gebiede

Die Stad Windhoek het beklemtoon dat die veiligheid van inwoners sy topprioriteit is, veral in die lig van die onlangse oorstromings. Die stad beplan proaktiewe maatreëls om te verseker dat mense hulle nie in die toekoms in vloedgevoelige gebiede vestig nie. Die stad werk daaraan om strenger regulasies af te dwing om enige konstruksie in gebiede met ‘n hoë risiko van oorstromings te voorkom. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die Stad se woordvoerder, Lydia Amutenya, wat meer het oor hulle planne.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *