Nog kritiek teenoor owerhede oor Stilfontein

Die Workers and Socialist-party en die Socialist Youth Movement het die Stilfontein-slagting in Noordwes veroordeel en noem dit ‘n staatsondersteunde gruweldaad. Hulle gee die die polisie en die Departement van Minerale en Petroleumbronne die skuld omdat hulle onwettige mynwerkers ondergronds vasgekeer het en sedert Julie verlede jaar reddingspogings geblok het. Zaki Mamdoo van die groep eis geregtigheid, ‘n onafhanklike ondersoek en die nasionalisering van die mynbousektor om toekomstige uitbuiting te voorkom:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *