SA sal Davos gebruik vir beleggings

Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê die Wêreld Ekonomiese Forum se jaarvergadering sal ‘n platform vir Suid-Afrika bied om te wys dat hy die uitdagings aanspreek wat die ekonomie en land in die gesig staar. President Cyril Ramaphosa sal volgende week Suid-Afrika se afvaardiging in Davos, Switserland, lei. Tau sê die belangrikheid van die WEF-vergadering kan nie onderskat word nie want Suid-Afrika wil homself as voorkeur-beleggingsbestemming stel:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *