NEF-president sê oor minimumloon

Die Namibiese Werkgewersfederasie het meer inligting bekend gemaak rakende sy persverklaring oor die minimumloon. Hy het gevra vir ‘n infasering en uitstel van die minimumloon wat van die hand gewys is deur die arbeidsministerie. Die federasie sê dat die minimumloon wat ingestel is, in stryd is met die aanbevelings van die Loonkommissie. Die kommissie het ‘n minimum van 12 maande tussen aankondiging en implementering voorgestel om besighede tyd te gee om voor te berei. Die federasie se president Elias Shikongo het meer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *