Invoere oortref uitvoere, waar’s ons vervaardiging?

Die Handelsbulletin vir November 2024 beklemtoon weer Namibië se afhanklikheid van buitelandse vervaardigde goedere. Uitvoere van die sektor het 6,4 miljard Namibiese dollar beloop maar invoere het oorheers teen 13,7 miljard dollar, ‘n toename van 9,4 persent op ‘n maandgrondslag. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Omu Kakujaha-Matundu van Unam se Departement Ekonomie gesels oor of vervaardiging in Namibië verhoog kan word om minder afhanklik van ander lande te wees.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *