Oseane op kantelpunt

Die bekende oseanograaf en marinebioloog, dr. Sylvie Earle, waarsku dat die wêreld gevaarlik naby aan die kantelpunt wat die balans van seelewe betref. Dit word toegeskryf aan klimaatsverandering, seerommel en die uitputting van visbronne. Sy sê ‘n dringende behoefte bestaan vir beleggings in tegnologie vir see-eksplorasie. Earle sê die wêreld is nog ver van die internasionale teiken om minstens 30 persent van die land en 30 persent van die see teen 2030 te beskerm. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *