N$600 000 se sokkerballe in November ingevoerJanuary 16, 2025

Die handelstatistiek-bulletin van die Namibiese Statistieke-agentskap vertoon maand op maand dieselfde, dis net die syfers wat verskil. In November verlede jaar is ‘n handelstekort van 5,5 miljard Namibiese dollar aangeteken en oudergewoonte was uraan, diamante, koper en koper-artikels, nie-monetêre goud en vis die hoofuitvoere. Die kommoditeit van die maand is sokkerballe. Die land het sokkerballe ter waarde van 600 000 dollar ingevoer, meeste van Suid-Afrika en China en 2 154 dollar se balle uitgevoer, na Angola. 

One thought on “N$600 000 se sokkerballe in November ingevoer

  1. I’m really inspired together with your writing skills as smartly as with the layout in your blog. Is that this a paid subject or did you customize it yourself? Either way keep up the nice quality writing, it is uncommon to see a great blog like this one these days!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *