Betaal agterstallige rekeninge, of daar’s geen krag: Nored

Nored het sy kliënte met uitstaande rekeninge gevra om redelike betalingsreëlings voor 21 Januarie te tref, of hul skuld ten volle te delg. Die maatskappy sê dat hy debiteure wie se rekeninge meer as 30 dae agterstallig is, se krag sal begin afsny. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Simon Lukas, Nored se woordvoerder, wat sê rekeninge moet betaal word sodat die maatskappy dienslewering kan handhaaf en die voorsiening en verspreiding van elektrisiteit kan waarborg. Lukas verduidelik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *