Sterk wind in LA verwag
Amptenare in Los Angeles sê die stad is besig met dringende voorbereidings ná die Amerikaanse weerdiens se waarskuwings oor winde na aan orkaansterkte vir die gebied. Drie wegholbrande woed steeds in die stad, waarvan net 14-persent van die grootste – die Palisades-brand – sover in bedwang is. Bykans 24 mense is reeds in die brande dood en 23 word vermis. Die stad se brandweerhoof, Anthony Marrone, sê hulle is beter voorbereid vir die weersverskynsel: