Stilfontein-krisis ‘n slagting, sê Giwusa

Die president van Giwusa, Mametlwe Sebei, bestempel die onwettige mynkrisis in Stilfontein as ‘n slagting. Sebei het tydens ‘n Mining Affected Communities-inligtingsessie, Skag 11 as ‘n massagraf beskryf, met die oorskot van baie mynwerkers wat dalk nooit herwin sal word nie. Hy kritiseer die regering en mynbousektor omdat hulle versuim het om bedrywighede wettig te maak, wat die tragedie kon verhoed het.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *