Khoisan-betogings kom ná Uniegebou-uitsettingsbevel

Die Khoisan-groep wat al vir sewe jaar by die Uniegebou in Pretoria uitkamp, gaan weer betoog. Hulle staar ‘n uitsetting in die gesig staar met ‘n hofbevel van 11 Desember verlede jaar wat vandag verval. King Khoisan SA, wat die groep van 20 reeds sedert 2017 lei, het egter ‘n belofte gemaak om nie gaan nie. Die groep het van die Oos-Kaap na Pretoria gestap en eis dat president Cyril Ramaphosa die Khoisan-volk erken as die land se eerste nasie. Hulle dring ook aan op amptelike status vir hul taal, die teruggee van hul voorvaderlike grond en die skrapping van die term “gekleurd”.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *