LA-polisie arresteer 20 vir plundering 

Minstens 20 mense is gearresteer vir plundering of huisbraak, terwyl vyf veldbrande steeds in Los Angeles woed. Sewe mense is dood toe die brande duisende strukture vernietig het en tot die gedwonge ontruiming van meer as 130 000 mense gelei het. LA City-brandweerhoof, Kristin Crowley, sê die Palisades-brand, in die kusgebied tussen Malibu en Santa Monica, is een van die mees vernietigende natuurrampe in die geskiedenis van Los Angeles: 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *