Sirië ervaar ‘n humanitêre krisis

Die Verenigde Nasies sê toegang tot gebiede in die noord-ooste van Sirië bly ʼn probleem weens die sluiting van interne grensposte en brûe wat deur onlangse gevegte beskadig is. Sowat 15 miljoen Siriërs het gesondheidsdienste nodig, byna 13 miljoen staar voedselonsekerheid in die gesig en ongeveer 620 000 is ontheem. Die VN se noodverligting-koördineerder, Tom Fletcher, het in sy toespraak voor die Veiligheidsraad drie belangrike humanitêre probleme in Sirië uitgelig:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *