Namibië wag nog om te hoor van 4-dag werkweek proefnemingJanuary 9, 2025

Ysland, ‘n leier in die aanvaarding van die vierdaagse werkweek, het indrukwekkende ekonomiese groei in 2023 aangeteken wat die meeste ryk Europese lande verbygesteek het, volgens die IMF se jongste World Economic Outlook-verslag. Geïnspireer deur Ysland se sukses, het Namibië die tweede Afrika-land geword en een van slegs ‘n paar wêreldwyd om die vierdaagse werksweek te toets. Die program van ses maande, wat in April 2024 bekendgestel is, was daarop gemik om maniere te ondersoek om produktiwiteit te verbeter. Die inisiatief is gelei deur 4 Day Week Global in vennootskap met sy landsvennoot, Jonas Ileka, wat Pulse HR Network Namibia verteenwoordig. Kosmos 94.1 Nuus het met Ileka gesels, wat ‘n opdatering gee.


4 thoughts on “Namibië wag nog om te hoor van 4-dag werkweek proefneming

  1. Having read this I thought it was very informative. I appreciate you taking the time and effort to put this article together. I once again find myself spending way to much time both reading and commenting. But so what, it was still worth it!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *