LPO sê oor eis vir Meatco-ledevergadering

Die Lewendehawe Produsente-organisasie het in die lig van Meatco se twee mislukte pogings verlede jaar om ‘n algemene jaarvergadering te hou, gevra vir ‘n Meatco-ledevergadering. Die jaarvergadering kon nie gehou word nie weens ‘n gebrek aan kworum, maar daar is ‘n dringende behoefte om sake van gemeenskaplike belang te bespreek. Volgens die Meatco-wet moet minstens 50 lede teenwoordig wees vir ‘n ledevergadering om aangebied te word. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Jako van Wyk, die Lewendehawe Produsente-organisasie se voorsitter…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *