Geen rede tot kommer oor asemhalingsiektes in China nie – ministerJanuary 7, 2025

Die gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula sê die publiek het geen rede tot kommer oor China wat ʼn toename in asemhalingsiektes beleef, veral griep en die menslike meta-longvirus. Shangula sê monitering duur voort en die voorkoms van asemhalingsiektes in China is nie ‘n nuwe ding nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *