Globes: Demi Moore se aanvaardingtoespraak maak opslae
Demi Moore het by die Golden Globe-toekennings in Los Angeles haar eerste Golden Globe ooit gewen – na 45 jaar in die bedryf. Sy is as die beste ondersteunende aktrise vir haar rol in The Substance, aangewys. Die Globes het vroegoggend afgesluit maar, Moore se aanvaardingstoespraak maak nou reuse opslae. Luister self…