Uiters, uiters goeie voorspelling vir reën – ook in Suide

Reën word vandag vir die noordelike dele sowel as Windhoek voorspel maar, die nuus raak beter… teen môre is die voorspelling uiters voordelig vir die dorre Suide. Die bekende Namibiese weerkenner George van der Merwe…

En die goeie nuus hou nie daar op nie. Daar blyk om geen vooruitsigte te wees vir enige sikloniese aktiwiteit in die Mosambiekse kanaal nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *