Meisie van 12 onder Nuwe Jaar-mammas in Oos-Kaap

Die Departement van Gesondheid sê hy is bekommerd oor tienermeisies wat steeds as nuwe ma’s getel word, nadat ‘n 12-jarige meisie in die Frontier-hospitaal in die Oos-Kaap geboorte geskenk het. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale sê meer as 650 babas is tussen middernag en vyf namiddag op die eerste dag van die jaar in die land se openbare gesondheidsgeriewe gebore:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *