Afleggings in mynbousektor bekommer NUM

Die mynwerkersvakbond NUM is ernstig bekommerd oor afleggings by bykans alle myne in die mynbousektor. Livhuwani Mammburu van NUM sê met die jaar wat amper op sy einde is, het die vakbond nuwe 189A-kennisgewings vanaf verskeie ondernemings ontvang. Hy sê werkers staan gebukkend onder ‘n donker feestyd en die toekoms lyk somber op pad na die Nuwe Jaar.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *