Maak so as jou vee giftige plante vreet

Baie plante wat giftig is vir vee kom algemeen in weivelde voor in die lente en somer, met toksisiteitsvlakke wat wissel tussen spesies. Vee is veral kwesbaar tydens droogtes of wanneer voer skaars is, aangesien hulle die giftige plante kan vreet omdat hulle honger is. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Erastus Ngaruka, Agribank se tegniese adviseur vir adviesdienste en ook ‘n boer, wat meer verduidelik.