Skenk bloed, asseblief

Bloedskenkings is noodsaaklik soos die vakansieseisoen naderkom. Die vraag na bloed neem in hierdie tydperk toe as gevolg van hoër ongeluksyfers, nodige mediese prosedures en seisoenale siektes. Skenkings neem egter dikwels af namate mense besig raak met reis- en vakansiereëlings. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Frieda Vatileni, van die Namibiese Bloedoortappingsdiens…