Partye staan agter IPC wat verkiesing wil uitdaag

Die leiers van opposisiepartye het Sondag bevestig dat hulle verenig agter die IPC se beoogde hofuitdaging van die legitimiteit van die presidensiële en parlementêre verkiesings. Volgens Nampa is PDM-president McHenry Venaani ook voorsitter van die opposisiepartye wat die verkiesings uitdaag. Hy het gesê die ECN het eerste hul ware kleure van partydigheid getoon toe hulle die Swapo-sekretaris-generaal toegelaat het om in te sit terwyl hulle die president raadpleeg. Venaani het meer.