Suide-boere het dringend reën nodigNovember 22, 2024

Dit lyk of daar in die volgende vyf dae reën kan uitsak, ook in die uiters droë Suide, volgens weervoorspellers. Niks is egter seker nie, met die weerstelsels wat vinnig verander. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Louisa Campbell, ‘n boer en Swakara-produsent van die plaas Lovedale in die Karas-streek, oor die situasie ter plaatse.