VSA veto vierde VN-skietstilstandplan vir GazaNovember 21, 2024

Amerika het die vierde keer ‘n mosie van die Verenigde Nasies Veiligheidsraad ge-veto wat ‘n onmiddellike en onvoorwaardelike skietstaking in Gaza eis. Amerika se adjunk-ambassadeur by die VN, Robert Wood, sê hulle kan nie ‘n onvoorwaardelike skietstaking steun sonder die onmiddellike vrylating van gyselaars nie: