Meer dwelms sal land inkom omdat vervoermaatskappy oor vakansie sluitNovember 12, 2024
NamPol het hul dwelmstatistieke vir Oktober bekend gemaak. Daar is onder andere beslag gelê op honderde kilogramme dagga, meer as 1 400 Mandrax tablette en 186 eenhede crack-kokaïen. Altesaam 191 verdagtes is gearresteer, waarvan 177 Namibiërs is. Kosmos 94.1 Nuus het met die voormalige hoof van die Nampol-dwelmeenheid, Hermie Van Zyl, gesels wat die publiek aanmoedig om enige verdagte aktiwiteite aan te meld. Hy sê het dat meer dwelms die land sal binnekom voor die vakansieseisoen.