COP29: Aktiviste, burgerlike samelewing moet druk op leiers houNovember 12, 2024
Die sekretaris-generaal van die VN, Antonio Guterres is op pad na Baku, Azebeidjan, om COP29 by te woon. Hy het ‘n beroep op aktiviste en die burgerlike samelewing gedoen om druk op wêreldleiers te plaas om werklike oplossings te vind.