Trustco sê daar’s dalk drie reuse-diamante, nie net een nieOctober 22, 2024

Meya Mining in Sierra Leone, waarin Trustco ‘n 19,5 persent belang het, ‘n reuse diamant van 391,45 karaat gemyn. Die diamant kom van die Kono-distrik van Sierra Leone, waar Meya al 25 jaar lank ‘n eksklusiewe diamantmyn-lisensie hou. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die adjunk-uitvoerende hoof van Trustco, Quinton van Rooyen Jr. wat ‘n opdatering oor die diamant gee. Dit het net nog meer interessant geword.