Groot verligting met repokoers wat weer daalOctober 16, 2024

Die sentrale bank het die repokoers vanoggend met 25 basispunte verlaag na 7,25 persent. Die goewerneur, Johannes !Gawaxab het die redes daarvoor so aangevoer.

En, ekonoom Robert McGregor van Cirrus, het sy reaksie so verwoord.