Copps-span vat dronk bestuurders vasOctober 12, 2024
Die Copps 94.1-span was Vrydagaand op patrollie in Walvisbaai saam met die munisipale polisie en reserviste. Francois Lottering was aan diens en doen verslag.