SA-regering verwelkom verlaging in repokoersSeptember 20, 2024

Die buurland se regering sê die daling in rentekoerse gee noodsaaklike verligting aan sakeondernemings en huishoudings terwyl die ekonomie van onlangse probleme herstel. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se monetêre beleidskomitee het die terugkoopkoers met 25 basispunte verlaag tot 8 persent. Dis die eerste daling in vier jaar. Die regering se woordvoerder, Nomonde Mnukwa, sê hierdie positiewe besluit van die Reserwebank kom terwyl ekonomiese aanduiders bemoedigende tekens van stabiliteit toon: