Trump sê hy haat Taylor Swift, maar drie maande gelede…
Donald Trump se jongste plasing oor Taylor Swift weier om te gaan lê. Na die popster verlede week haar 284 miljoen Instagram-volgelinge ingelig dat sy van plan is om vir Kamala Harris te stem het Trump op Truth Social geplaas dat hy haar haat, in hoofletters! Drie maande gelede het hy met die bekende joernalis Ramin Setoodeh van Variety gesels en Swift so beskryf…
Na Swift se aankondiging het 338 000 Amerikaners geregistreer om te stem.