Meer oor nuwe belasting-drempel wat gepubliseer sal wordSeptember 16, 2024
Die belastingwysigings is deur president Nangolo Mbumba onderteken en sal die week in die Staatskoerant gepubliseer word. Die nuwe belastingkoerse is van krag vanaf 1 Maart vanjaar. Individuele belastingbetalers word nou kwytgeskeld van belasting op die eerste 100 000 Namibiese dollar jaarlikse verdienste. Kosmos 94.1 Nuus het die finanswoordvoerder Wilson Shikoto gepraat.