Beleggers op JSX moet dividende eis

Die Johannesburgse Aandelebeurs het sy beroep op Suid-Afrikaanse beleggers met onopgeëiste dividende, herhaal om na vore te kom. Die beurs het met ‘n nasionale veldtog begin om die publiek aan te moedig om aanspraak te maak op hulle deel van 4,5 miljard Suid-Afrikaanse rand se onopgeëiste dividende. Die Bemarkingsdirekteur van die beurs, Vuyo Lee, sê die inisiatief wil mense opvoed en help om hulle dividende op te eis: