Middeltermyn begroting kom in Oktober
Die datum vir die bekendstelling van die middeltermyn begroting is in die Nasionale Vergadering aangekondig. Die begroting sal op 24 October voorgelê word. Dit kom na die verskillende partye se hoofswepe daaroor vergader het. Peter Katjavivi, Speaker van die Nasionale Vergadering, het die aangekondiging gemaak.