Jenrick sê Starmer en kie het migrante se afskrikmiddel weggevat
Die kwessie van migrante wat die Engelse Kanaal oorsteek bly in die nuus in Brittanje. Oudminister van binnelandse sake en kandidaat vir die leier van die Konserwatiewe Party Robert Jenrick het met Sky News gepraat oor die Arbeidersparty se hantering van die kwessie.