Hunter Biden pleit skuldig op belastingklagtes

President Joe Biden van Amerika se seun, Hunter, het skuldig gepleit op al nege aanklagte van belastingontduiking. Die 54-jarige Biden sou teregstaan op aanklagte dat hy van 2016 tot 2019 nie belasting betaal het nie. Hy staar ʼn vonnis van tot 17-jaar-tronkstraf of ʼn boete van 17 miljoen Namibiese dollar in die gesig. Biden word in Desember gevonnis. Sy regsverteenwoordiger, Abbe Lowell, sê sy kliënt wou ter wille van sy privaat belange ʼn hofsaak vermy: