Landbou loop deur onder droogte
Inligting-minister Emma Theofelus het die kabinetsbesluite van die 14de sitting op 3 September bekendgemaak. Theofelus het onder andere die bevindinge van die Namibië kwesbaarheid impak studie bekend gestel. Dit handel oor voedselonsekerheid en landbou-produksie weens die droogte. Theofelus is aan woord.