Starmer soek nuwe bestel met EU
Die Britse eerste minister, Keir Stamer en die Duitse kanselier, Olaf Scholtz het ‘n nuwe verdrag bespreek wat talle kwessies insluitend verdediging, handel en energie tot onwettige immigrasie sal aanspreek. Duitsland is Brittanje se tweede grootste handelsvennoot. Starmer sê ‘n nuwe VK-Duitsland-verdrag is ‘n rare geleentheid om vir werkende mense tot diens te wees. Hy sê sy regering wil ‘n nuwe bestel vir die Europese Unie vestig: