En die SWATF-troepe wat dood is?

Reaksie word steeds ontvang op die nuus dat die verdedigingsminister, Frans Kapofi, ‘n komitee aangestel het om die oorskot van die land se PLAN-soldate op te grawe en te her-interneer. Die komitee word gelei deur die voormalige PLAN-vegter en oud-kabinetsminister Charles Namoloh. Hulle sal regoor die land reis om die oorblyfsels van te identifiseer en op te grawe. Die begroting hiervoor is nie bekend nie. Henk Mudge van die Republikeinse Party vra wat van die SWATF-troepe wat dood is…