MK-lede vry glo na Carl NiehausAugust 23, 2024
Die EFF-parlementslid Carl Niehaus sê talle MK-party-lede het boodskappe aan hom gestuur om by die party aan te sluit. Floyd Shivambu, een van die EFF se stigterslede, het verlede week sy vertrek uit die party aangekondig om hom by voormalige president Jacob Zuma se MK-party aan te sluit. Niehaus sê hy bly lojaal teenoor die EFF.