Misdaad, GBV neem af in Oshana-streekAugust 23, 2024

Die streeksredes van goewerneurs word die afgelope weke gelewer, met meeste streke wat kommerwekkende misdaadstatistieke aangekondig het. Die Oshana-streek het egter goeie nuus, met misdaad en geslagsbaseerde geweld wat afgeneem het. Elia Irimali, die goewerneur van die Oshana-streek, gee meer inligting.