Oprah spreek Demokrate toeAugust 22, 2024

Die Amerikaanse geselsprogram-koningin Oprah Winfrey het ook ‘n toespraak gelewer by die Demokrate se konvensie. Sy is jare lank ‘n ondersteuner van die Demokrate en het die huidige Republikeinse veldtog so beskryf.